Voetspore (Deel 1) Silwer pakket

R7 350.00

Voetspore – ‘n literatuurryke studie van Suid-Afrika vir kinders tussen 8-14 jaar

Ons bied verskillende koopopsies aan. Die Silwer pakket bestaan uit die volgende:

R2 135.00 Ouergids + 5 boeke + Suid-Afrikaanse kaart wat dwarsdeur gebruik word
R720.00 Afdeling 1 (3 boeke)
R945.00 Afdeling 2 (4 boeke)
R1090.00 Afdeling 3 (6 boeke)
R515.00 Afdeling 4 (3 boeke)
R650.00 Afdeling 5 (4 boeke)
R1 295.00 Afdeling 6 (7 boeke)

R7 350.00 TOTAAL

SKU: V02 Category: Tags: , ,

Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.

Deel 1 (6 afdelings) gaan oor die geskiedenis van die eerste mense wat in ons land gewoon het, nl. die Khoi-groepe, tot die Groot Trek en kyk na die Nederlandse, Franse en Britse setlaars en die botsings wat plaasgevind het toe mense die binneland ingetrek het.

  • Die Brons pakket is bedoel vir kopers wat die program stuk-vir-stuk (met twee betalings) wil aankoop.
  • Die Silwer pakket is volledig en sluit al die noodsaaklike boeke in.
  • Die Goue pakket bevat al die nodige boeke plus addisionele boeke om elke afdeling te verryk.

(Deel 2, Voetspore – die Laaste Eeu (6 afdelings) is die vervolg.

Elk van die 12 afdelings bevat ook ‘n afdeling vir natuurwetenskap. Dit is spesifiek geskryf vir die verskillende natuurlike biome wat in Suid-Afrika voorkom. Daar kyk ons na Suid-Afrika se erfenisterreine en ons nasionale parke. Ons hoop dat dit u ook sal aanspoor om ons pragtige land te besoek en te verken. Ons neem u op ń reis na die Nama-Karoo, swem saam met visse en seevoëls en ń ontdekking van die skeepswrakke langs ons kus tot by vleilande, moeraslande en grasvelde. Dit alles word tydens u leunstoelreis deur ons land besoek.

Voetspore (Deel 1) bestaan uit:

  • Ouergids
  • 30 Boeke
  • Tydlynboek
  • Suid-Afrikaans kunsprogram
  • Suid-Afrikaanse kaart
Weight 6 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voetspore (Deel 1) Silwer pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may also like…