Goud & Diamante (Afdrukbare vouboek)

R100.00

Die ontdekking van diamante en kort daarna, goud in Suid-Afrika het ‘n stormloop van prospekteerders na die land gebring. Gebruik hierdie vouboek om meer oor die uitwerking daarvan op die geskiedenis, politiek en ekonomie van Suid-Afrika te leer.

Die drukbare bladsye kan dadelik na betaling afgelaai word. Kyk uit vir ‘n e-pos in u inkassie of dalk in die strooipos.

Inhoud van die Goud & Diamante afdrukbare vouboek:

Diamante

  • Die Ontdekking van Diamante in Suid-Afrika 
  • New Rush/Kimberley 
  • Wie was Cecil John Rhodes?
  • Katrolle 
  • Die Groot Gat Verloor sy Sprankel 
  • Bekende Suid-Afrikaanse Diamante 
  • Minerale 
  • Gesteentes van die aarde 
  • Kristalle  
  • Diamante is koolstofkristalle
  • Kleims
  • Mynwerkers
  • Hoe word diamante gevorm?
  • Ongeslypte diamante – die slypproses 
  • Die Gebruike van Diamante
  • Is Diamante vir ewig?

Goud

  • Die Ontdekking van Goud  
  • Kleims 
  • Die Witwatersrand 
  • Braamfontein-ontploffing
  • Goud 
  • “Fool’s Gold” 
  • Die Goudmynbedryf 
  • Pan / Sif vir Goud 
  • Ertsontginning
  • Die Krugerrande

 

Goud & Diamante vouboek PDF

Download

You may also like…