, ,

Die Volgende Stop Bordspeletjie

R400.00

Die Volgende Stop is ’n prettige, opvoedgundige bordspeletjie wat die hele gesin se algemene kennis oor Suid-Afrika sal verbeter. Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom.
Ons beveel dit aan vir kinders van 8 jaar en ouer, saam met die Voetspore kurrikulum.

SKU: V05 Categories: , , Tag:

You may also like…