,

Voetspore 2 Werksvelle

R280.00

Notulering deur middel van werksvelle is ‘n gerieflike manier om rekord te hou van al die leeraktiwiteite wat jou kind(ers) gaan doen soos hulle deur die Voetspore 2-program vorder.

Hierdie stel werksvelle (74 drukbare bladsye) dek al die geskrewe opdragte in Voetspore 2. 

This product will be emailed to you instantly if you pay by online card payment via Payfast. If you pay by direct bank transfer you will receive it later, once we manually mark the order as “completed”.

 

SKU: V14-2 Categories: , Tag:

Werksvelle help kinders om te werk aan en hersiening te doen van belangrike inligting oor die onderwerpe wat bestudeer is.
Werksvelle spaar tyd omdat die nodige inligting en template verskaf word.

Voetspore 2 Werksvelle

Download

You may also like…