Voetspore 2 Vereiste Pakket

R1 150.00

Indien jy nie voorheen Voetspore 1 gekoop het nie, moet jy hierdie vereiste pakket koop.

Kopers wat reeds Voetspore 1 gekoop het, hoef NIE weer hierdie vyf items aan te koop nie.

Die vereiste pakket sluit die volgende in:

  1. Muurkaart van Suid-Afrika
  2. Voetspore deur die Eeue tydlynboek. (Indien jy nog een benodig, bestel hierdie: Bykomende Voetspore deur die Eeue.)
  3. Die Groot Afrikaanse Heldeboek
  4. Dapper Kinders
  5. Die Suid-Afrikaanse Kuns-reeks vir Kinders
Category:

You may also like…