Suid-Afrikaanse Kuns-reeks vir Kinders

R390.00

Die Suid-Afrikaanse Kunsreeks vir Kinders (Boeke 1 en 2) is geskep om kinders te help om meer oor Suid-Afrikaanse kunstenaars en hul werk te leer. Elk van die boekies bevat inligting oor ‘n spesifieke kunstenaar, ‘n paar beelde en beskrywings van sy/haar werk en ‘n paar praktiese kunsaktiwiteite vir kinders in die styl van die kunstenaar.

Die reeks sluit die volgende kunstenaars in:

JH Pierneef, Irma Stern, Walter Battiss, William Kentridge, Gerard Sekoto, William Bester, Jan van der Merwe, Helen Martins, Esther Mahlangu en Dikuanga & Kruiper

Availability: 3 in stock

SKU: C21-03-1 Category: Tag:

‘n Studie van Suid-Afrikaanse kuns en kunstenaars, spesiaal geskep vir kinders om kunswaardering te geniet.

Weight 1 kg