Voetspore 2 – Diamant Pakket

R5 410.00

Voetspore 2 – Die Laaste Eeu – ‘n literatuurryke studie van Suid-Afrika vir kinders tussen 10-16 jaar.

Ons bied verskillende koopopsies aan. Hierdie is die pakket sluit al die noodsaaklike boeke in.  Die bykomende boekbundel kan apart gekoop word om die rykste literatuurgebaseerde leerervaring moontlik te maak, met behulp van die Voetspore 2-program.

Voetspore 2  is die opvolger van die eerste deel, Voetspore 1 – Die Vroeë Jare.

 

BELANGRIK:

Indien jy nie voorheen Voetspore 1 gekoop het nie, moet jy ook die Vereiste pakket koop.

Kopers wat reeds Voetspore 1 gekoop het, hoef NIE weer daardie vyf items aan te koop nie.

Categories: ,

Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.
Voetspore 2 – Die Laaste Eeu gaan oor die geskiedenis van die einde van die 1800’s tot die huidige eeu.

  • Die Diamant pakket is volledig en sluit al die noodsaaklike boeke in.
  • Die Saffier pakket bevat al die nodige boeke plus addisionele boeke om elke afdeling te verryk.

 

You may also like…