,

Voetspore 2 – Saffier Pakket

R7 510.00

Voetspore 2 – Die Laaste Eeu – ‘n literatuurryke studie van Suid-Afrika vir kinders tussen 10-16 jaar.

Ons bied verskillende koopopsies aan. Hierdie is die hoogste pakket wat u alles bied wat u nodig het om die rykste literatuurgebaseerde leerervaring moontlik te maak, met behulp van die Voetspore 2-program.

Voetspore 2  is die opvolger van die eerste deel, Voetspore 1 – Die Vroeë Jare.

Die Saffier pakket bestaan uit die volgende:
Die Diamant pakket plus die bykomende boekbundel.

BELANGRIK:

Indien jy nie voorheen Voetspore 1 gekoop het nie, moet jy ook die Vereiste pakket koop.

Kopers wat reeds Voetspore 1 gekoop het, hoef NIE weer daardie vyf items aan te koop nie.

Categories: ,

Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.
Voetspore 2 – Die Laaste Eeu gaan oor die geskiedenis van die einde van die 1800’s tot die huidige eeu.

  • Die Diamant pakket is volledig en sluit al die noodsaaklike boeke in.
  • Die Saffier pakket bevat al die nodige boeke plus addisionele boeke om elke afdeling te verryk.