,

Die Groot Trek Bordspel

R400.00

Volg die spoor van die Voortrekkers vanaf die Oos-Kaap na die noordelike dele van ons land en leer meer oor die geskiedenis en die Groot Trek in ‘n prettige speletjie. Die speletjie is geskik vir die hele gesin en tot ses spelers of spanne kan saam speel. Die rol van die dobbelsteen beïnvloed die reis van elke speler en bepaal die hindernisse wat hulle kan teëkom, of bonusblokke wat ‘n voordeel kan gee. Bordspeletjies leer ook soveel waardevolle vaardighede en karaktertrekke aan, soos om reëls te volg, om beurte te neem, om te wen en verloor en soveel meer.

SKU: V17 Categories: ,