, ,

TydToer Bordspeletjie

R400.00

TydToer is ‘n bordspel vir die hele familie. Toets jou geheue en probeer die tydlyn van jou speelkaarte ontsyfer deur hulle te rangskik van die oudste gebeurtenis tot die mees onlangse gebeurtenis.
Bv. Was die Taj Mahal-gebou voordat Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het?
Verskerp jou algemene kennis en oud en jonk kan dit saam geniet. Daar is 215 speelkaarte in die pak in ses kategorieë.

SKU: V16 Categories: , ,

Hoe goed is jou kennis van historiese gebeure? Toets jou geheue en probeer die tydlyn van jou speelkaarte ontsyfer deur hulle te rangskik van die oudste gebeurtenis tot die mees onlangse gebeurtenis.

Byvoorbeeld:

  • Wat het eerste plaasgevind, die bikini swembroek wat ontwerp is of die pond en tiekie wat na rand en sent omgeskakel is.
  • Is Coca-Cola as suiker drank verkoop voor of na die Anglo-Boereoorlog?
  • Het die eerste SA F1 Grand Prix plaasgevind voordat Neil Armstrong op die maan geland het?

Verskerp jou algemene kennis en oud en jonk kan dit saam geniet. Daar is 215 speelkaarte in die pak wat elkeen ‘n jaartal verteenwoordig. Die ses kategorieë van die kaartjies is as volg:

  1. ontdekking en uitvindings
  2. oorloë en konflik
  3. kuns en kultuur
  4. geskiedenis en politiek
  5. natuur en gebeure
  6. sport en algemeen

You may also like…