Voetspore (Deel 1) Brons pakket – eerste betaling

R3 800.00

Voetspore – ‘n literatuurryke studie van Suid-Afrika vir kinders tussen 8-14 jaar

Ons bied verskillende koopopsies aan. Die Brons pakket is bedoel vir kopers wat die silwer pakket stuk-vir-stuk wil aankoop. Dit bestaan uit die volgende:

Die ouergids + 6 boeke wat dwarsdeur gebruik word + Suid-Afrikaanse kaart + leesboeke vir afdelings 1 en 2
Dit sluit in Voetspore deur die Eeue en die Suid-Afrikaans kunsprogram.

Met die Brons pakket, moet die res van boeke vir afdelings 3-6 bygekoop word met die Brons pakket tweede betaling.

 

 

SKU: V01 Category: Tags: , ,

Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.

Deel 1 (6 afdelings) gaan oor die geskiedenis van die eerste mense wat in ons land gewoon het, nl. die Khoi-groepe, tot die Groot Trek en kyk na die Nederlandse, Franse en Britse setlaars en die botsings wat plaasgevind het toe mense die binneland ingetrek het.

  • Die Brons pakket is bedoel vir kopers wat die program stuk-vir-stuk (met twee betalings) wil aankoop.
  • Die Silwer pakket is volledig en sluit al die noodsaaklike boeke in.
  • Die Goue pakket bevat al die nodige boeke plus addisionele boeke om elke afdeling te verryk.

 

(Deel 2 – Voetspore, die Laaste 100 Jaar (nog 6 afdelings) kom binnekort. Dit sal vroeg in 2022 beskikbaar wees.)

Elk van die 12 afdelings bevat ook ‘n afdeling vir natuurwetenskap. Dit is spesifiek geskryf vir die verskillende omgewingsgebiede wat in Suid-Afrika voorkom. Daar kyk ons na Suid-Afrika se erfenisterreine en ons nasionale parke. Ons hoop dat dit u ook sal aanspoor om ons pragtige land te besoek en te verken.

Voetspore (Deel 1) bestaan uit:

  • Ouergids
  • 28 Boeke
  • Tydlynboek met prentjieskywe
  • Suid-Afrikaans kunsprogram
  • Suid-Afrikaanse kaart
Weight 3 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voetspore (Deel 1) Brons pakket – eerste betaling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may also like…