Voetspore (Deel 1) Brons pakket – tweede betaling

R3 550.00

Voetspore – ‘n literatuurryke studie van Suid-Afrika vir kinders tussen 8-14 jaar.
Met hierdie, tweede betaling koop u die leesboeke vir afdelings 3-6.

Ons bied verskillende koopopsies aan. Die Brons pakket is bedoel vir kopers wat die silwer pakket stuk-vir-stuk wil aankoop. Dit bestaan uit die volgende:

Eerste betaling: Die ouergids + 6 boeke wat dwarsdeur gebruik word + Suid-Afrikaanse kaart + leesboeke vir afdelings 1 en 2. Dit sluit in Voetspore deur die Eeue en die Suid-Afrikaans kunsprogram.

Tweede betaling: Die leesboeke vir afdelings 3-6.

 

 

SKU: V01-1 Category: Tags: , ,

Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.

  • Die Brons pakket is bedoel vir kopers wat die program stuk-vir-stuk (met twee betalings) wil aankoop.
    Eerste betaling: R3800
    Tweede betaling: 3290
  • Die Silwer pakket is volledig en sluit al die noodsaaklike boeke in.
  • Die Goue pakket bevat al die nodige boeke plus addisionele boeke om elke afdeling te verryk.

Met hierdie betaling koop u die leesboeke vir afdelings 3-6.

Weight 3 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voetspore (Deel 1) Brons pakket – tweede betaling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may also like…