Voetspore (Deel 1) Goue pakket

R8 645.00

Voetspore – ‘n literatuurryke studie van Suid-Afrika vir kinders tussen 8-14 jaar

Ons bied verskillende koopopsies aan. Hierdie is die ultieme pakket wat u alles bied wat u nodig het om die rykste literatuurgebaseerde leerervaring moontlik te maak, met behulp van die Voetspore-program.

Die Goue pakket bestaan uit die volgende:

Die Silwer pakket plus die Bykomende boekbundel vir Afdelings 1-6

(Ouergids + 6 boeke + Suid-Afrikaanse kaart wat dwarsdeur gebruik word)
Afdeling 1 (3 boeke)
Afdeling 2 (4 boeke)
Afdeling 3 (6 boeke)
Afdeling 4 (3 boeke)
Afdeling 5 (4 boeke)
Afdeling 6 (7 boeke)
Bykomende boekbundel vir Afdelings 1-6

R8 645 TOTAAL

SKU: V03 Category: Tags: , ,

Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.

Deel 1 (6 afdelings) gaan oor die geskiedenis van die eerste mense wat in ons land gewoon het, nl. die Khoi-groepe, tot die Groot Trek en kyk na die Nederlandse, Franse en Britse setlaars en die botsings wat plaasgevind het toe mense die binneland ingetrek het.

  • Die Brons pakket is bedoel vir kopers wat die program stuk-vir-stuk (met twee betalings) wil aankoop.
  • Die Silwer pakket is volledig en sluit al die noodsaaklike boeke in.
  • Die Goue pakket bevat al die nodige boeke plus addisionele boeke om elke afdeling te verryk.

Deel 2, Voetspore 2 – die Laaste Eeu (6 afdelings) en Natuurskattejag 2 is nou ook beskikbaar.

Voetspore (Deel 1) bestaan uit:

  • Ouergids
  • 30 Boeke
  • Tydlynboek
  • Suid-Afrikaans kunsprogram
  • Suid-Afrikaanse kaart
Weight 7 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voetspore (Deel 1) Goue pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may also like…