,

Voetspore 1 Werksvelle

R600.00

Notulering deur middel van werksvelle is ‘n gerieflike manier om rekord te hou van al die leeraktiwiteite wat jou kind(ers) gaan doen soos hulle deur die Voetspore-program vorder.

Hierdie 174 werksvelle dek elke geskiedenistydvak, beroemde mense, bevolkingsgroepe en ook temas vir opstelle wat geskryf moet word. Werksvelle vir die ses afdelings van natuurstudie bevat die opdragte, maar het ook ruimte waar die kind kan skryf oor diere wat julle bestudeer het of besondere natuurgebeure waarvan hulle boek moet hou. 

This product will be emailed to you manually after we receive and process the order.

SKU: V14 Categories: , Tag:

Werksvelle help kinders om te werk aan en hersiening te doen van belangrike inligting oor die onderwerpe wat bestudeer is.
Werksvelle spaar tyd omdat die nodige inligting en template verskaf word.

You may also like…