Die Groot Trek (Afdrukbare vouboek)

R100.00

Leer van Die Groot Trek met hierdie praktiese aktiwiteite. Hierdie is nog ‘n vouboek, in die reeks van nege, wat handel oor die geskiedenis van Suid-Afrika.

Die drukbare bladsye kan dadelik na betaling afgelaai word. Kyk uit vir ‘n e-pos in u inkassie of dalk in die strooipos.

Die Groot Trekvouboek sluit die volgende onderwerpe in:

  • Redes vir Die Groot Trek 
  • Deel 1: Die Voortrekkerleefstyl
  • Die Ossewa – ‘n mobiele huis
  • Wapens en jag
  • Vrouens en Kinders
  • Biltong en Beskuit 
  • Deel 2: Die Gebeure tydens Die Groot Trek
  • Die Trichardt en Van Rensburg trekgeselskappe
  • Potgieter se trek
  • Die aankoms van Maritz se trek
  • Die aankoms van Piet Retief
  • Die aankoms van Piet Uys
  • Kaart van die Groot Trek
  • Geskille
  • Die Voortrekkers in Natal
  • Die slag van Bloedrivier
  • Dag van Versoening
  • Die Republiek van Natal
  • Die Voortrekkers in Transvaal
  • Die Voortrekkers in die Vrystaat
  • Die Voortrekkermonument
  • Datumnotas van Die Groot Trek

Al die tersaaklike gegewens, instruksies asook patrone word druk- en knipgereed voorsien.

You may also like…