Die inhoud sluit die volgende onderwerpe in:
- Voorkoms
- Woestyn
- Tuiste
- Jag en opsporing
- Kos en stamrolle
- Heuning en gom
- Water
- Geloof
- Taal
- Musiek
- Die San Vandag
Al die tersaaklike gegewens, instruksies asook patrone word druk- en knipgereed voorsien.
R110.00
Geniet hierdie afdrukbare vouboek (lapbook) oor Die San van Afrika. Dit is die eerste in a reeks van nege vouboeke oor die geskiedenis van Suid-Afrika.
Die drukbare bladsye kan dadelik na kaartbetaling afgelaai word. Kyk uit vir ‘n e-pos in u inkassie of dalk in die strooipos. As jy per direkte bankoorplasing betaal, sal jy dit later ontvang sodra ons die bestelling handmatig as “voltooi” merk.
Die inhoud sluit die volgende onderwerpe in:
Al die tersaaklike gegewens, instruksies asook patrone word druk- en knipgereed voorsien.