Kaalvoetpret Volume 1: Temas 1-3

R3 100.00

Kaalvoetpret (Barefoot Days in Engels) is ‘n splinternuwe tuisonderrig program vir 4-8-jariges gebasseer op die Charlotte-Mason filosofie van onderrrig. Hierdie module sluit die ouergids, storieboeke, kunsafdrukke en Bybelverskaartjies vir die eerste drie (van nege) temas, in. Die ander ses modules is beskikbaar in Volume 2 and Volume 3.

 

Tema 1 – My liggaam en my identiteit 

Tema 2 – My familie

Tema 3 – My gemeenskap

 

Category:

Die drie temas sluit 15 stories (vyf per tema) in plus

  • Kunswaardering
  • Musiekwaardering
  • Natuurstudie
  • Poësie
  • Goeie gewoontes en karaktervorming
  • Kunsvlyt, eksperimente en ander toepaslike aktiwiteite
  • Fisiese Aktiwiteite om lyfies te ontwikkel asook groot- en klein motoriese vaardighede

Die  belangrikste komponent van die program is dat elke module praktiese wenke, aanmoediging en inspirasie vir ouers insluit, aangesien ons weet hoe oorweldigend die taak van onderrig en opleiding van jong kinders kan wees vir ‘n tuisbly-ma wat dikwels onervare en onseker voel.

Al wat jy by Kaalvoetpret moet byvoeg, is ‘n Kinderbybel. Jy kan gebruik maak van een wat jul reeds besit of die voorgestelde boek aanskaf by jou naaste boekwinkel.